Noodnommers

Ongevalle | Brand | Veiligheid 060 501 7877 053 207 0089
Water & Riool | Elektries 053 207 0063/4 (kantoor ure) 053 207 0089

Misbruik van enige van hierdie nommers is strafbaar.

Na-uurse tegniese bystand is vir die rekening van die inwoner, tensy die probleem veroorsaak is deur 'n fout aan die kant van die Dorpsraad se infrastruktuur.

Orania-365 Dienste

Ontwerp, webontwikkeling en sagteware vir plaaslike groei.

Orania-365 is 'n ma-en-seun span wat besighede help om beter aanlyn te lyk, vinniger te werk en meer professioneel met hulle kliënte te kommunikeer.

Wat ons aanbied

Ontwerp en Webontwerp

Visuele identiteit, webwerf-uitlegte, promosie-elemente en praktiese digitale ontwerp wat by jou besigheid pas.

Webwerwe en Web Apps

Ontwikkeling en herontwikkeling van webwerwe, web apps en SaaS-toepassings met moderne, onderhoudbare kode.

WordPress na Custom Code

Ons kan stadige of swaar WordPress-webwerwe omskakel na vinniger custom code vir beter werkverrigting.

Webwerfbestuur en Onderhoud

Deurlopende inhoudsopdaterings, foutregstellings, tegniese ondersteuning en algemene instandhouding.

Pulsar Digital Solutions

Ontwikkeling saam met Pulsar Digital Solutions

Ons werk saam met Pulsar Digital Solutions vir ontwikkeling. Vir navrae: tian@pulsardigital.co.za.

Die doel is om sterk Afrikaanse sagteware na die Afrikaanse gemeenskap in Orania te bring, en later ook wyer in Suid-Afrika.

Unison

Orania-365 kliënte kan toegang kry tot Unison, die sagteware van Pulsar Digital Solutions vir praktiese administrasie, beheer en groei.

unison.software

Pulsar Digital Developed and Hosted By Pulsar Digital