Bella Blom
Naaldwerk en vervaardiging
Soek en ontdek besighede in Orania. Teken in om volledige besigheidsprofiele en kontakbesonderhede te sien.
Naaldwerk en vervaardiging
Verkoop van leer en leerprodukte.
Nuwe besigheid profiel.
Verkoop van huishoudelike en peraoonlike skoonmaak middels
Bier, pizza, Burgers, Ribs
Hoof leraar/Pastor: Lourens Taljaard Hulp leraar: Stephen Oelofse Dienstye: Sondae oggende om 10 vm Sondae aande om 6nm Woensdae aande biduur om…
DS. Ronald Bain Dienstye: Sondagoggend 10:00 & Sondagaand: 18:00
Ligtevrag vervoer vanaf Pretoria na Orania,, met moontlike stoppe tussenin.
Justine produkte, oa parfuum, gesigrome, lyfolies & rome, vir dames and mans. Ook omgewingsvriendelike huishoudelike skoonmaakmiddels van die alomb…
Keerpunt - waar elke projek begin! Ons doen enige bouprojek vir jou. Of dit nou 'n gedeelte is wat jy wil aanbou, of 'n nuwe huis, of verbeteringe so…
’n Liefdevolle en veilige dagsorg waar elke kleuter die geleentheid kry om spelenderwys te groei, leer en ontwikkel. Ons bied half- en voldagopsies aa…
Algemene Handelaar + Brandstof & Diesel
Verskaffer van Vleis, Biltong
Eredienste: Sondae 10:00 Kategese na die erediens Leraar: Dr Willem Boshoff
Die Orania Sakekamer se doel is om ’n sterk, gesamentlike stem vir die plaaslike sakegemeenskap te wees, en om ’n ondersteunende omgewing te skep waar…
Restaurant met binne en buite tafels & sitplekke en 'n speelraam om die kinders besig te hou.
In ‘n tyd waarin onderwys en onderwysfilosofie en -tegnieke ernstig onder die loep geneem word, is Volkskool op die voorpunt met selfgerigte leer wat …
In ‘n tyd waarin onderwys en onderwysfilosofie en -tegnieke ernstig onder die loep geneem word, is Volkskool op die voorpunt met selfgerigte leer wat …
Teken in om kontakbesonderhede te sien.