Noodnommers

Ongevalle | Brand | Veiligheid 060 501 7877 053 207 0089
Water & Riool | Elektries 053 207 0063/4 (kantoor ure) 053 207 0089

Misbruik van enige van hierdie nommers is strafbaar.

Na-uurse tegniese bystand is vir die rekening van die inwoner, tensy die probleem veroorsaak is deur 'n fout aan die kant van die Dorpsraad se infrastruktuur.

Besighede

Soek en ontdek besighede in Orania. Teken in om volledige besigheidsprofiele en kontakbesonderhede te sien.

Kieliepensies Dagsorg

Kieliepensies

’n Liefdevolle en veilige dagsorg waar elke kleuter die geleentheid kry om spelenderwys te groei, leer en ontwikkel. Ons bied half- en voldagopsies aa…

Volledige profiel beskikbaar nadat jy ingeteken het.
Teken in vir besonderhede
Ontwerp en ontwikkel deur SpiderByte